MATTEUS

Matteus is die evangelie wat vir die Jode geskryf is deur een van die Joodse dissipels. Hy wil hulle voorstel aan Jesus as die nuwe Moses, die Seun van Dawid en die seun van Abraham. As ons Matteus wil verstaan, moet ons deur die oë van die Jode daarna kyk.

Share This
× Hoe kan ons help?